Markus 10:27 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het lank na hulle gekyk. Hy het gesê: “Mense kan nie self inkom nie, maar God kan hulle laat inkom. God kan alles doen wat Hy wil doen.”

Markus 10

Markus 10:22-30