Markus 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Jy weet wat God gesê het:“Jy mag nie iemand doodmaak nie,jy mag nie egbreuk pleeg nie,jy mag nie steel nie,jy mag nie oor ander menselieg nie,jy mag nie skelm wees en iemandanders se goed vat nie,jy moet jou ouers respekteer.”

Markus 10

Markus 10:13-22