Markus 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus dit hoor, het Hy kwaad geword en vir sy dissipels gesê: “Laat die kinders na My toe kom en moenie hulle keer nie, want God is Koning oor mense soos hulle.

Markus 10

Markus 10:13-21