Maleagi 3:15 Bybel vir Almal (ABA)

Nou dink ons die hoogmoedige mense is gelukkig, ons dink dit gaan goed met die mense wat verkeerd doen. Hulle is opstandig teen God en God straf hulle nie.’ ”

Maleagi 3

Maleagi 3:5-18