Maleagi 1:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle bring onrein offers na my altaar, en dan vra julle: ‘Hoekom sê U ons dink U is onrein? Wat het ons gedoen?’“Julle doen dit wanneer julle sê julle respekteer nie die Here se altaar nie.

Maleagi 1

Maleagi 1:6-12