Lukas 9:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het na al die dorpies gegaan en hulle het die goeie boodskap vir die mense gebring. Hulle het ook oral mense gesond gemaak.

Lukas 9

Lukas 9:4-10