Lukas 9:58 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus sê toe vir hom: “Jakkalse woon in gate, en voëls het neste. Maar Ek, die Seun van die mens, het nie ’n plek waar Ek kan woon nie.”

Lukas 9

Lukas 9:55-62