Lukas 9:52 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het boodskappers gestuur en hulle het by ’n Samaritaanse dorpie gekom en vir die mense gevra hulle moet vir Jesus slaapplek en kos gereedmaak.

Lukas 9

Lukas 9:49-59