Lukas 9:49 Bybel vir Almal (ABA)

Johannes het vir Jesus gesê: “Meneer, ons het iemand gesien wat u Naam gebruik om duiwels uit mense te jaag. Ons het hom probeer keer omdat hy nie saam met ons by U is nie.”

Lukas 9

Lukas 9:48-54