Lukas 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

Almal het genoeg geëet. Toe die mense klaar geëet het, het die dissipels twaalf mandjies vol stukkies kos opgetel wat oorgebly het.

Lukas 9

Lukas 9:7-19