Lukas 8:52 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het almal gehuil en getreur oor die dogtertjie. Maar Jesus het gesê: “Julle moenie huil nie, want die dogtertjie is nie dood nie, sy slaap.”

Lukas 8

Lukas 8:49-56