Lukas 8:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die duiwels het uit die man uitgegaan en hulle het in die varke ingegaan. Die varke het teen die berg afgehardloop tot binne-in die see. Daar het almal verdrink.

Lukas 8

Lukas 8:32-40