Lukas 8:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus vra toe vir die man: “Wat is jou naam?”En hy het geantwoord: “My naam is Legioen.”Hy het hierdie naam gekry omdat baie duiwels in hom gewoon het.

Lukas 8

Lukas 8:26-37