Lukas 8:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels gaan toe na Jesus toe en hulle maak Hom wakker. Hulle het vir Hom gesê: “Meneer, Meneer, ons sal verdrink.”Toe Jesus wakker word, het Hy kwaai gepraat met die wind en die groot branders.

Lukas 8

Lukas 8:19-34