Lukas 7:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het ’n Romeinse offisier gewoon. Hy het ’n baie goeie slaaf gehad. Die slaaf was ernstig siek, hy was amper dood.

Lukas 7

Lukas 7:1-10