Lukas 6:8 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het geweet wat hulle dink. Hy sê toe vir die man met die gebreklike hand: “Kom staan hier tussen die mense sodat almal jou kan sien.”Die man het gedoen wat Jesus gesê het.

Lukas 6

Lukas 6:4-12