Lukas 6:49 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hoe is iemand wat hoor wat Ek sê en dit nie doen nie? Hy is soos ’n man wat sy huis bo-op die grond gebou het. Die huis het nie ’n fondament gehad nie. Toe die rivier vol water word en tot teen die huis kom, het die huis dadelik inmekaar geval. Daar het niks van die huis oorgebly nie.”

Lukas 6

Lukas 6:43-49