Lukas 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het na al die mense rondom Hom gekyk en Hy het vir die man gesê: “Steek jou hand uit.”Die man het dit gedoen, en toe was sy hand gesond.

Lukas 6

Lukas 6:1-12