Lukas 5:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Hy klaar gepraat het, het Hy vir Simon gesê: “Roei ’n bietjie verder tot waar die see diep is en gooi julle nette in die water om vis te vang.”

Lukas 5

Lukas 5:1-9