Lukas 5:33 Bybel vir Almal (ABA)

Party mense het vir Jesus gesê: “Johannes die Doper se dissipels vas baie maal en bid altyd wanneer hulle moet. Die Fariseërs se dissipels doen dit ook. Maar jou dissipels eet en drink.”

Lukas 5

Lukas 5:24-34