Lukas 5:27 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus verder gegaan. Hy sien toe ’n tollenaar by die tolhek sit. Die tollenaar se naam was Levi. Jesus het vir hom gesê: “Kom saam met My.”

Lukas 5

Lukas 5:18-34