Lukas 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het twee bote gesien wat langs die see lê. Die vissermanne was nie in die bote nie. Hulle was besig om die visnette te was.

Lukas 5

Lukas 5:1-7