Lukas 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die duiwel het vir Jesus gesê: “Ek sal vir Jou al hierdie lande en al hulle goed gee, want God het dit alles vir my gegee, en ek kan dit gee vir wie ek wil.

Lukas 4

Lukas 4:5-12