Lukas 4:41 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het ook duiwels uit baie mense uitgegaan en die duiwels het geskree: “U is die Seun van God.”Die duiwels het geweet Hy is die Christus. Daarom het Jesus kwaai gepraat met hulle en gesê hulle moet stilbly.

Lukas 4

Lukas 4:39-44