Lukas 4:36 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense was baie verbaas en hulle het vir mekaar gesê: “Die woorde wat hierdie man sê, kom van God. Hy sê vir die onrein geeste om uit te gaan, en dan gaan hulle uit.”

Lukas 4

Lukas 4:33-41