Lukas 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het na Johannes toe gekom en gevra dat hy hulle moet doop. Maar Johannes het vir hulle gesê: “Julle is so skelm soos slange! Julle sal nie kan wegvlug wanneer God se straf kom nie.

Lukas 3

Lukas 3:2-8