Lukas 3:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die Heilige Gees het afgekom na Jesus toe soos ’n duif uit die lug afkom. God het uit die hemel gesê: “Jy is my Seun, Ek is lief vir Jou. Jy maak My bly.”

Lukas 3

Lukas 3:14-29