Lukas 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Annas en Kajafas was hoëpriesters. In daardie tyd het God met Johannes gepraat. Johannes was die seun van Sagaria. Johannes het in die woestyn gewoon.

Lukas 3

Lukas 3:1-11