Lukas 24:50 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het Jesus gesê die apostels moet saam met Hom gaan. Hy het hulle geneem tot by die stad Betanië. Jesus het sy hande uitgesteek en Hy het hulle geseën.

Lukas 24

Lukas 24:47-53