Lukas 24:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die vroue het bang geword en hulle het laag gebuig. Toe sê die mans vir hulle: “Hoekom soek julle die Een wat lewe by die mense wat dood is?

Lukas 24

Lukas 24:1-9