Lukas 24:47 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is geskryf dat die mense wat in God glo, vir al die volke moet vertel dat God mense se sondes vergewe as hulle in Christus glo en as hulle verander en lewe soos God wil hê. Julle moet in Jerusalem begin

Lukas 24

Lukas 24:44-52