Lukas 24:41 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle was bly maar hulle kon nie glo wat hulle sien nie en hulle het nie geweet wat om te sê nie. Toe vra Jesus vir hulle: “Het julle hier iets wat Ek kan eet?”

Lukas 24

Lukas 24:31-42