Lukas 24:30 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle saam begin eet, het Jesus die brood geneem en Hy het vir God dankie gesê daarvoor. Hy het die brood gebreek en dit vir die twee mans gegee.

Lukas 24

Lukas 24:26-34