Lukas 24:18 Bybel vir Almal (ABA)

Kleopas, een van die mans, het vir Jesus gevra: “Woon jy nie in Jerusalem nie? Weet jy nie van al die dinge wat hier gebeur het in die dae wat verby is nie?”

Lukas 24

Lukas 24:8-20