Lukas 24:13 Bybel vir Almal (ABA)

Dieselfde Sondag het twee van die mense wat ook altyd by Jesus se dissipels was, na die dorpie Emmaus geloop. Emmaus was 60 stadioi van Jerusalem.

Lukas 24

Lukas 24:11-15