Lukas 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

Baie vroeg die Sondag-oggend het die vroue na die graf gegaan. Hulle het lekkerruik-olie gereedgemaak en hulle het dit saamgeneem.

Lukas 24

Lukas 24:1-11