Lukas 23:7 Bybel vir Almal (ABA)

En toe hy hoor dat Jesus van Galilea kom waar Herodes koning is, het hy vir Jesus na koning Herodes toe gestuur. Herodes was ook vir die Paasfees in Jerusalem.

Lukas 23

Lukas 23:1-56