Lukas 23:38 Bybel vir Almal (ABA)

Bo-aan die kruis het hulle op ’n plank geskryf hoekom hulle vir Jesus gekruisig het. Hulle het daarop geskryf: “Hierdie man is die koning van die Jode.”

Lukas 23

Lukas 23:32-42