Lukas 23:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle kom toe by ’n plek, die plek se naam was Kopbeen. Daar het die soldate vir Jesus gekruisig. Hulle het ook die twee skelms gekruisig, een regs langs Jesus en die ander een links langs Hom.

Lukas 23

Lukas 23:32-37