Lukas 23:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet weet, daar sal ’n tyd kom wanneer die mense sal sê vroue wat nie kinders kan hê nie, en ook vroue wat nooit kinders gehad het nie, is gelukkige mense.”

Lukas 23

Lukas 23:19-30