Lukas 23:27 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het agter Jesus geloop. Party van die vroue het hulleself op die bors geslaan en hulle het oor Jesus gehuil.

Lukas 23

Lukas 23:20-30