Lukas 22:66 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit dag geword het, het die Joodse Raad vergadering gehou. Hulle was die Sanhedrin, dit is die familieleiers, die priesterleiers en die skrifgeleerdes. Hulle het vir Jesus voor hulle laat staan.

Lukas 22

Lukas 22:59-71