Lukas 22:56 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die meisies wat daar werk, het vir Petrus gesien waar hy by die vuur sit. Sy het lank na hom gekyk en gesê: “Hierdie man was ook saam met Jesus.”

Lukas 22

Lukas 22:48-65