Lukas 22:49 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels wat rondom Jesus gestaan het, het besef wat gaan gebeur, en hulle het vir Jesus gevra: “Here, moet ons die mense met ons swaarde aanval?”

Lukas 22

Lukas 22:47-50