Lukas 22:47 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus was besig om te praat, toe kom daar ’n klomp mense by hulle. Judas, een van die dissipels, het voor geloop. Hy het nader gekom na Jesus toe om Hom te soen.

Lukas 22

Lukas 22:46-53