Lukas 22:36 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hulle gesê: “Maar nou is dit anders. As iemand ’n beursie het, dan moet hy dit saamneem. En as hy ’n rugsak het, dan moet hy dit saamneem. As hy nie ’n swaard het nie, dan moet hy sy bo-kleed verkoop en ’n swaard koop.

Lukas 22

Lukas 22:35-44