Lukas 22:20 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hulle geëet het, het Jesus ’n beker wyn geneem. Hy het gesê: “Die wyn in hierdie beker is my bloed. My bloed wat vir julle sal vloei, is die bloed van die nuwe verbond.

Lukas 22

Lukas 22:18-24