Lukas 21:26 Bybel vir Almal (ABA)

Mense sal sterf omdat hulle bang is, omdat hulle sal weet dat vreeslike dinge in die wêreld sal gebeur. Ja, God sal die hemel skud en alles wat daarin is.

Lukas 21

Lukas 21:22-34