Lukas 20:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ernstig na hulle gekyk en gesê: “Wat beteken hierdie woorde in die Psalms:“Die klip wat die bouersnie wou gebruik nie,daardie klip het die belangriksteklip in die hele gebou geword.

Lukas 20

Lukas 20:10-19