Lukas 20:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die eienaar van die wingerd gesê: ‘Wat moet ek nou doen? Ek is baie lief vir my seun, ek sal hóm na hulle toe stuur. Hulle sal miskien my seun respekteer.’

Lukas 20

Lukas 20:11-20